Daar is 5 slaapkamers, 6 badkamers,
105m2 lapa met kombuis, tv-area, stoep en afdak met jacuzzi.
Ook 'n Boma.
Dubbel garage + dubbel afdak.
Common property behels 'n swembad-area, groot grasperk, snoepie, onthaalsaal, klim en klouter vir kids en natuurlik die diere...Kameelperde, Zebra's, rooibokke, Kudus, Blouwildebeeste, Springbokke, Sables, Bosbokke, Vlakvarkies, ens ens....net nie die groot 5 nie, alhoewel ons so 'n maand gelede 'n luiperd op 'n kamera opgetel het so 'n entjie van ons huis af.
Beste v 2 werelde
Leef plaaslewe maar onderhoud en skoonmaak nie jou verantwoordelikheid
Eskom krag
Plaasbestuurder voltyds
Water in oorvloed
Ondergrondse rivier
En baie water op berg
Skoonmaak personeel werk al langer as 20j daar
Lock up and go
Nuwe beddegoed en
gordyne en banke
Ten volle gemeubileerd
Fully stocked
Full house
Voltitel in toekoms
: Welgevonden en Marakele buurplase met big 5
Jagplase om te kies en te keur binne 20km radius
Diere baie mak
Eet uit hand uit
News cafe breekgoed en braai
5000ha wildsplaas
Kontant koper kan nie finansier nie
Read more...