*Disclaimer: Please note that by default this calculator uses the prime interest rate for bond payment calculations. This is purely for convenience and not an indication of the interest rate that might be offered to you by a bank. This calculator is intended to provide estimates based on the indicated amounts, rates and fees. Whilst we make every effort to ensure the accuracy of these calculations, we cannot be held liable for inaccuracies. Property24 does not accept liability for any damages arising from the use of this calculator.
Farm for Sale in Riversdale Rural
Riversdale, Riversdale Rural
Melkplaas in Riversdal
Hierdie 860 ha plaas is geleë teenaan die berg met sy eie waterbron wat slegs deur die plaas benut word. Drie opgaardamme stoor water uit twee bergstrome wat dmv pypleidings vanuit die berg gevoed word.
80 Ha permanente besproeiing en 140 ha droëlande met store, melkstal en koeibehuising voorsien alles wat nodig is vir n volledige goed toegeruste suiwelboerdery.
6000 vkm Koeibehuising maak die potensiaal van die plaas net soveel groter as wat die natuurlike hulpbronne kan dra.
Gerieflike woonhuis, arbeidershuise, store en afdakke is deel van die goed ontwikkelde infrastruktuur.
Geleë in n baie hoë reenval area maak hierdie plaas ideaal vir die vestiging van weidings wat as basis dien vir melkboerdery.