Plaas vir ekstensiewe kleinvee boerdery te koop in die pragtige Hantam Karoo.
Hierdie plaas is gelee¨ in veilige landelike omgewing.
Die weiding is goed opgepas.
Grootte:
2251 Hektaar met twee titelaktes.
Verdeel in 4 kampe met veesuipings.
Drakrag:
1/38 GVE
Weiding
Gemengde bossieveld.
Watervoorsiening:
1x Boorgat toegerus met windpomp.
Verbeteringe:
Ouerige Plaashuis wat herstel moet word om te bewoon.
Twee Slaapkamer
Kombuis / Leefarea
Badkamer
Toegeboude Stoep
Een Arbeidershuis.
Plaas omhein met jakkalswerende heining.
Hierdie is n goeie geleentheid om n goed opgepaste plaas te koop in n winter / somer reenval area.
Aangrensende plaas van 2210 hektaar is ook te koop en kan as n eenheid geboer word. Vir meer besonderhede, kontak die agent.
Verkoper is nie BTW
geregistreer nie. Verkoop transaksie onderworpe aan Hereregte.
Skakel die agent vir verdere inligting.
Read more...