`n Goed ontwikkelde skaapplaas in die Brandvlei area. Die plaas beskik oor `n netjiese 3 slaapkamer woonhuis toegerus met `n 5kva solarsisteem. Daar is goeie gemengde weidings van 70% bossieveld en 30% gsarvlakte. Die reënval is gemiddeld 180mm/jaar. Die plaas beskik oor voldoende water vir vee. Die plaas is rondom geëlektrifiseer. Die eienaar is vir BTW gerigestreer.
Sonkrag: 5 kva enkelfase
Boorgate: 16 waarvan 11 toegerus is
(7 met windpompe,4 met sonpompe)
Windpompe: 10
Solarpompe: 2
Damme: 5 x Grond en 3 x Sement
Tenks: 30 x tenks , 5000l
Suipings: 25
Drakrag: 1:6ha/GVE
Soort weiding: 70% Bossieveld
Kampe: 21
Toestand van draad: Baie goed, Jakkalsproef omhein en geëlektrifiseer
Krale: 6 Goed ontwikkel met veehanteringsgeriewe
Stalle: 3
Indringer bos:
Prosopis
Verbeteringe:
3 Slaapkamer woonhuis met buite geboue (Waskamer, batterykamer en toilet)
2 x Werkers huise
3 x Store
Read more...