Hierdie 2830 ha plaas grens aan die N1. Die topografie bestaan uit enkele hoe rante en meestal vlaktes en kleiner leegtes waarin doringbome ander struike asook gras voorkom. Die plaas is verdeel in 9 weikampe wat deur 4 windpompe wat strategies gelee is van drinkwater voorsien word. Binne heinings en deel van die buiteheinings is stokproef en aan twee grense is gedeeltelik wildsheinings.
By die huis is 'n stewige stel veekrale wat geskik is om kleinvee sowel as grootvee te hanteer. Ook is daar 'n ou klip geboude skuur wat met liefde en aandag tot sy volle glorie herstel kan word. Die bestaande 5 vertrek woonhuis is in die jare 1950 gebou en het ongelukkig deur jare se leegstaan verwaarloos maar is struktureel baie stewig. Gedeeltelike klip aanbouings verskaf 'n gesellige noordelike
son vertrek.
Direk langs die woonhuis is 'n staal skuur wat baie potensiaal tot ontwikkeling bied. Die windpomp en groot sementdam by die opstal bied ook die geleentheid om naby die huis of 'n lusernlandjie of groentetuin te ontwikkel.
Die eiendom bied groot potensiaal vir die ontwikkeling van sonkrag omdat die topografie dit daartoe leen en ook omdat dit binne bereik van 'n Eskom substasie is. Die plaas is 16 km vanaf Leeu Gamka gelee en 66 km vanaf Beaufort Wes. 'n Serwituut pad na 'n buurplaas buurplaas is onder slot en grendel en word deur slegs die eienaars van daardie plaas gebruik.
Die eienaar is vir BTW geregistreer en die eiendom word as 'n lopende saak aangebied teen R5.3 miljoen.
BEAUFORT WEST: 2830Ha livestock farm adjacent the N1
This 2830 ha farm borders the N1. The topography consists of a few high ridges and mostly plains and smaller voids. The farm is divided into 9 grazing camps which are supplied with drinking water by 4 wind pumps which are strategically located. Inner fences and part of the outer fences are sampled and on two sides only partly game fenced.
Located close to the main dwelling there is a sturdy set of cattle sheds that are suitable for handling small stock as well as large stock.
There is also an old stone-built barn that can be restored to its full glory with love and attention. The existing 5 room dwelling house was built in the 1950s and has unfortunately been neglected due to years of vacancy but is structurally very solid. Partial stone additions provide a cosy northern sunroom.
Directly next to the house is a steel barn that offers a lot of potential for development. The windmill and large cement dam at the homestead also offer the opportunity to develop close to the house or a lucerne field or vegetable garden.
The property offers great potential for the development of solar power because the topography lends itself and also because it is within reach of an Eskom substation. The farm is located 16 km from Leeu Gamka and 66 km from Beaufort West. A servitude road to a neighbouring farm is under lock and key and is used by only the owners of that farm.
The owner is registered for VAT and the property is offered as a going concern at R5.3 million.
Read more...