EIENDOM 1: Barkley-Wes. Geen grondeise. (164 ha)
VERBETERINGE 2x Goeie woonhuise met Eskom krag. 1x 2 Slaapkamer woonstel. 1x Toe-stoor met werkswinkel. 2x Oop-store. 3x Werkershuise.
GROND TIPE Vaal leem grond tipe
BESPROEIING EN WATER Daar is 39.6 Ha geregistreerde waterregte uit die Hartsrivier (7700m^3 ‘n ha). 3x Talbert Spilpunte, 7.9ha, 7.9ha en 5.8ha groot wat gevestig is met lusern. Daar is nog addisionele grond beskikbaar vir uitbreiding, 14.7ha Sirkel met krag- en water punt. Pyplyn – 120mm dik vanaf senter tot by woonhuis. Kophoogtes is baie laag. 2X 11KW motors. 1x 7.5KW Motor. 1X Dompelpomp. 1X Son pomp.
Besig met uitbreiding.
VELD Gemengde bos en struik veld met swart hak. 14Ha aangeplante met gemengde gras spesies.
KRAG Eskom krag.
EIENDOM 2: Vee plaas, geen
grondeise.
VERBETERINGE Plaas is opgedeel in 7 vee kampe, almal met water. 2x Water opgaardamme in die bo veld. 2x Water opgaar dame in die onderveld.
WATER 1x Windpomp. 1x Son pomp.
VELD Gemengde bos, struik en swart hak veld.
CELLC Daar is ‘n CellC toring opgerig op die plaas met ‘n jaarlikse inkomste van R102 000 tot 28 Nov 2021 toe.
Read more...