Hierdie welbeplande en netjiese beesplaas is 'n uitsonderlike geleendheid vir die boer wat op soek is na ruimte, potensiaal en volhoubare produksie. Geleë net sowat 25km buite Ventersdorp, bied die plaas die ideale balans tussen produktiwiteit en leefkwaliteit.
Die plaas bied die volgende:
- Uitstekende beeshanteringsfasiliteite vir doeltreffende bestuur.
- 15 Kampe, ideaal vir weidingbestuur.
- 5 Boorgate waarvan 3 toegerus is,wat voorsiening maak vir genoegsame water.
- 1 Stoor en 'n afdak vir berging van toerusting.
- 350Ha ploegbare lande, wat perfek sal werk vir voervoorbereiding.
- 1 pragtige gronddam en 2 sementdamme.
- Gerieflike 3 slaapkamer huis met 2 badkamers.
- Draagvermoë van 4Ha per GVE , uitstekende weidingspotensiaal.
Hierdie eiendom is meer as net 'n plaas-
dis 'n leefstyl, 'n belegging en 'n kans om jou drome op jou eie grond te laat groei.
Kom ervaar die rustigheid, ruimte en geleenthede wat wag. Hierdie plaas is beslis die moeite werd om te besigtig!
-------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Beautiful 994Ha Cattle Farm For Sale !
This well planned and neatly maintained cattle farm offers an exceptional opportunity for the farmer looking for space, productivity and sustainability. Located about 25 Km for Ventersdorp, creating the perfect balance between efficient and peaceful living.
The farm offers the following:
- Excellent cattle handling facilities.
- 15 Well-designed camps, ideal for rotational grazing.
- 5 Boreholes of which 3 is equipped.
- 1 Shed and an additional open storage structure.
- 350Ha of arable land, perfect for planting or feed production.
- A gravel dam plus 2 cement dams.
- A comfortable 3 bedroom, 2 bathroom home - ready to move in.
- Carrying capacity of 4Ha per LSU - great grazing potential.
This farm is more than just a piece of land, it's a lifestyle, investment and a chance to grow your dreams on your own soil. Come and experience the peace, space and opportunities that await - This farm is truly worth a visit!
Read more...