Sole mandate : beautiful 44 ha retirement farm for sale!
This beautiful Mountain Farm is situated just outside Modimolle, also known as Nylstroom.
It boasts a lot of indigenous tree species such as Tambotie, Maroela, Kameelhout and Papierbas Thorn trees.
The farm is situated in the Waterberg and has 4 earthen dams. The Rietspruit River runs through the length of the farm.
There are 2 houses on the farm, as well as a log cabin in the veld.
One house is kept for life right.
The other house boasts 4 bedrooms, 2 bathrooms, a kitchen, dining room and lounge.
The log cabin has one bedroom with a bath and basin, with an outside toilet.
The farm has 1 borehole that delivers 67 000l/h.
Do not miss out on this opportunity! Call me today for a viewing!
Alleenmandaat : Pragtige 44 Ha
Aftree Plaas te koop!
Hierdie bergplaas net buite Modimolle, ook bekend as Nylstroom. Dit is tussen die Waterberge gelee¨ en spog met baie inheemse bome soos Tambotie, Maroela, Kameelhout en Papierbas Vlas Doringbome.
Daar is 4 Gronddamme, en die Rietspruit Rivier loop deur die lengte van die plaas.
Daar is 2 huise op die plaas, asook ‘n houthuisie in die veld.
Een huis word uitgehou vir lewensreg.
Die ander huis bied 4 slaapkamers, 2 badkamers, ‘n kombuis, eetkamer en ‘n sitkamer.
Die houthuisie het een slaapkamer met ‘n bad en wasbak, en ‘n buite toilet.
Die plaas het 1 boorgat wat 67 000l/h water lewer.
Moenie hierdie geleentheid laat verbygaan nie! Skakel my vandag om ‘n besigtiging te ree¨l!
Read more...